Een honderd jaar gelede (2 November 1917) het Athur Balfour (die Britse Buitelandse Sekretaris) die Balfour Deklarasie geskryf aan Lord Walter Rothschild. Dit word tans gevier en herdenk in Brittanje en Israel, terwyl die Palestyne dit nie heeltemal so positief onthou nie. Hulle verwag ten minste ‘n apologie weens dit wat hulle te beurt geval het as gevolg daarvan al sê die Deklarasie…
Vir Volledige PDF, kliek hier.
