Die besondere plek wat eersgeborenes in die Skrif inneem, is baie opsigtelik. As ons dit bestudeer sien ons dat die hele Verlossingsplan daaraan gekoppel is. Een van die kenmerke van die Orde van Melgisèdek is dat dit rondom eersgeborenes wentel en dit sal duideliker word verder in hierdie studie. Die Orde van Melgisèdek, Eersgeborenes en die Verlossingsplan, kan derhalwe in dieselfde asem gesê word.
Vir Volledige PDF, kliek hier.