About Us

English

The Levitical Order and the Covenant with Moses which we get in Ex. 34:27 and in Ezek. 20, was put in place after the Golden Calf Covenant Breach.  That was later replaced, not by a “New/Renewed Ex.34.27 Covenant” but, by the Restored Original MelekTzadek “New/Renewed Covenant” previously offered at Ex. 19.5-6.

Shiloh (Gen 49.10) came to restore it 2 000 years ago as our High Priest in Heaven (1 Pet. 2.5-9, Heb. 7 and verses 11-12).

These articles which are presented here expound this Covenant truth about the Kingdom of Heaven and the New and Living way which YaHUsha came to teach us.

Afrikaans

Die Levitiese Orde en die Verbond met Moses wat ons kry in Exodus 34:27 en in Esegiël 20, het gevolg nadat die oorspronklike Verbond van Ex. 19:5-6 verbreek is weens die aanbidding van die Goue Kalf.

Nadat JaHUSha gekom het, is die Verbond met Moses vervang, maar nie met ‘n Nuwe/Hernude Ex. 34:27 Verbond nie, maar met die Herstelde en Oorspronklike Melgisèdekverbond as Nuwe of Hernude Verbond van die een wat voorheen aangebied is in Ex. 19:5-6.

Gen. 49:10 het geprofeteer dat Shilo sou kom om die herstel te bring as ons groot Hoëpriester en dit het 2 000 jaar gelede gebeur (1 Pet. 2:5 – 9, Heb. 7 en spesifiek vers 11 – 12).

Hierdie artikels wat hier aangebied word, bring vir ons in die lig hiervan die waarheid van die Koninkryk van die Hemel na vore, asook die Nuwe en Lewende weg wat JaHUsha ons kom leer het.